Wat's Nuus?
Die Suidooster
Toelatings
Wat's Nuus?
Die Suidooster
Toelatings

HOE ONS BEGIN HET

STRAND SE STORIE

Ons skool is eers by Millsstraat 96 gehuisves totdat die huidige skoolgebou voltooi is. Die opening het op 22 Januarie 1962 plaasgevind met 97 st. 6-leerders onder die naam Hoërskool Valsbaai.

 Op 23 Julie 1963 is die skool amptelik in die nuwe gebou onder die naam Hoërskool Strand geopen.

 Die eerste skoolhoof was mnr. MJ Odendaal.

Die skoolwapen is deur dr. C Pama, erkende heraldikus, ontwerp en op 23 November 1963 in ontvangs geneem.


Die heraldiek daarvan is soos volg:

Die Arend is ’n simbool van krag, die blou en silwer strepe verteenwoordig die see en die kasteel is afkomstig van die familiewapen van die Van der Stel-familie.

Die leuse is: Volhard en Oorwin.

Ons ryk geskiedenis.

Die geboorte van

Hoërskool Strand

Deel 1

Die geboorte van

Hoërskool Strand

Deel 2

Steenlêers

oor die eerste jare


Die derde skoolhoof

Mnr G Visser


Die vierde skoolhoof

Mnr C Vorster


Die vyfde skoolhoof

Me S Nowers


Die sesde skoolhoof

Mnr C Klopper


Sport plaas die Hoërskool Strand onder die voorstes

1962 - 1999

Die ontstaan van die

Winterskole


In ligter trand



Die eerste 

bomdreigement


Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop