Wat's Nuus?
Die Suidooster
Toelatings
Wat's Nuus?
Die Suidooster
Toelatings

D6 School Communicator

Dit is vir ons aangenaam om die "School Communicator" bekend te stel – ’n innoverende en opwindende manier om met ouers te kommunikeer. Die "School Communicator" hou jou ingelig oor wat by die skool gebeur. Dit word outomaties opgedateer en gee jou al die jongste nuus en kalender-inligting oor geleenthede wat voorlê. Dit bevat ook ’n fotogalery, ’n kontaklys en ’n hele klompie nuttige skakels en dokumente.

Om kommunikasie met jou te verbeter, moedig ons jou sterk aan om die "School Communicator"op jou rekenaar en selfoon te installeer. Dit is veilig en word daagliks deur meer as ‘n ¼ miljoen mense wêreldwyd gebruik.


Hoe om weg te trek

Dis maklik om die "School Communicator" te installeer. Jy kan die installeerder aflaai vanaf die "School Communicator"-webwerf: www.school-communicator.com/downloads . Wanneer jy dit aflaai, klik eers op “save” en dan “run”. Jy kan die "School Communicator" laai op soveel rekenaars as wat jy wil.

D6 Communicator

Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop