Wat's Nuus?
Die Suidooster
Toelatings
Wat's Nuus?
Die Suidooster
Toelatings

Somersport toekennings

Somersport toekennings funksie

Op 14 April is daar geskiedenis gemaak met 'n gesamentlike toekennings funksie vir al die somersportsoorte.

By hierdie geleentheid is erkenning gegee aan al die deelnemers en presteerders wat in 2022 aan atletiek, krieket, tennis en toutrek deelgeneem het.


Dit was voorwaar 'n aangename ervaring om soveel deelnemers en ouers op een aand te verwelkom.


Die toppresteerders van die aand was:


Christpher Smit - atleet van die jaar (goud vir hamergooi by SA's).

Deandre Walker - krieketspeler van die jaar (o.16 Bolandspan).

Beste seuns- en dogtertennisspelers - Paul Roos, Michelle Pretorius en Aneldi Morkel.

Beste totrekspan: 480kg - seuns (brons by WP).



Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop