Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

Nuwe Hoofleiers vir 2018

Danie Theron, Carlin Fischer, Tania Niemann en Pieter Welgemoed.

Ons nuwe hoofleiers is Vrydag, 13 Oktober 2017, vir die eerste keer tydens die Graad 12 's se uitstapdag aangekondig. Hierdie aankondiging het plaasgevind na die aanloop van die ou hoofleiers, Emja Langeveldt en Elger Braasch, se afskeidsboodskap aan die skool. 

Tania Niemann (Onderhoofdogter), Pieter Welgemoed (Onderhoofseun), Carlin Fischer (Hoofdogter) en Danie Theron (Hoofseun) is as hoofleiers vir 2018 aangewys. 
 
Ons sien baie uit om te sien hoe hierdie vier leiers die skool as 'n eenheid in 2018 gaan lei. Ons wens julle alle sterkte toe.
 

Gebed vir Opvoeders

Kontak ons

Tel: 021 853 1056
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Skakels

AWSUM

HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.

Arendenuus Nuusbrief

Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.

Suidooster Skoolkoerant

Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant

MySchool Aansoekvorm

 

Aantal Besoekers

212013
Vandag94
Gister97
Afgelope week499
Afgelope maand672
Sedert 2013212013