Hoërskool Strand se matrieks van 2020 het elkeen 'n masker met die HS Strand-skoolwapen op ontvang. Hierdie aandenking is iets klein wat hul eendag aan hul kinders en kleinkinders kan voorhou as bewys vir die grendeltyd waardeur hulle moes gaan. Matrieks, ons is trots op julle en erken alles wat julle hierdie jaar moes prysgee. Julle leuse vir 2020 is verseker gepas: #ArendTude!
Hierdie blad is tans onder konstruksie en sekere opdaterings mag beïnvloed word.
Algemene Navrae
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Toelatings
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
AWSUM
HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.
Arendenuus Nuusbrief
Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.
Suidooster Skoolkoerant
Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant
MySchool Aansoekvorm
Vandag | 64 |
Gister | 116 |
Afgelope week | 707 |
Afgelope maand | 1961 |
Sedert 2013 | 240973 |
Kopiereg © 2017 Hoërskool Strand | Ontwerp en onderhou deur RoundButton.co.za