Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

Twee HS Strand Krieketspelers op pad na Nederland

Hokkiespeler Presteer

Hoërskool Strand is baie trots op Carlin Fisher wat vir die O/18B IPT Boland Hokkiespan gekies is. Carlin gaan aan die Interprovinsiale-toernooi by Pietermaritzburg Girls High in Pietermaritzburg deelneem. Haar toer strek van 23-29 Junie.

Baie geluk aan Carlin met hierdie puik prestasie. 
Sterkte en die Arende-familie is voorwaar trots op jou.

 

 

 

 

 

Netbalspeler Presteer

Hoërskool Strand is baie trots op Carli Swart wat die pas afgelope naweek tot die O/14 Wes-Kaap Netbalspan (Cedars), verkies is. Hierdie is ‘n uitmuntende prestasie.

Carli gaan as Doel vir die Cedars tydens die “All Ages”-toernooi vanaf 24 tot 29 Junie wat in Boksburg plaasvind, deelneem. Baie geluk aan hierdie puik Netbalspeler van die Arende-familie. Ons is voorwaar trots op jou.

 

 

 

 

 

Kontak ons

Tel: 021 853 1056


Algemene Navrae

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 


Toelatings

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Skakels

AWSUM

HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.

Arendenuus Nuusbrief

Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.

Suidooster Skoolkoerant

Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant

MySchool Aansoekvorm

 

Aantal Besoekers

220834
Vandag52
Gister85
Afgelope week545
Afgelope maand3213
Sedert 2013220834