SKOOLGELD 2021
SKOOLGELD IS VOORUITBETAALBAAR OP DIE VOLGENDE WYSES :
- Volle vereffening van R 26 290.00 per kind voor 31 Januarie 2021.
Betaling voor of op kwalifiseer vir 5% korting R 1 314.50 - U betaal dus slegs per leerling vir die jaar.
- Maandelikse betalings vanaf 1 Januarie tot en met 1 November 2021.
(R 2 390.00 per leerling) - (betalings moet geskied voor of op die 7e van elke maand)
2.1 Per maandelikse debietorder elke maand vanaf Januarie tot November. Vorms beskikbaar by Mev Verwey.
2.2 Direkte inbetaling in ons bankrekening:
Bank: ABSA
Rek. Naam: Hoërskool Strand
Takkode: 334312
Rekening no: 0420146620
Verwysing: Skoolgeldrekening nommer met voorletters en van.
(Skoolgeldrekening nommer regs bo aan rekeningstaat)
2.3 Kaart betalings by die skool.
- Aansoek om vrystelling / vermindering van skoolgeld. Dit is u eie verantwoordelikheid om die vorms by die skool (Mev Verwey) te kom afhaal. Vorms beskikbaar vanaf 1 Desember 2020.
Die voltooide vorm met alle meegaande dokumente moet nie later as 26 Februarie 2021 by die skool ingedien word nie.