Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

Kunswedstryd: Woordkuns

Die Hoërskool Strand se woordkunstenaars het weer eens bewys dat hulle oor die nodige vaardighede beskik om van hulle gedugte mededingers te maak.

 

Stellenbosch Kunswedstryd

Christine Fleischmann (gr. 12) English poetry Goud+
Elaine Moolman (gr. 11) Afrikaans prosa Cum Laude
Elsabé Westraat (gr. 11) Afrikaans poësie Goud
Wesley van Emmenes (gr.11)        Gedramatiseerde prosa Goud
Liezel Simon (gr. 8) Afrikaans poësie Goud+
Lindie Strömbeck (gr. 8)            Afrikaans prosa Goud
Nina Mc Carthy (gr. 8)        Onvoorbereide lees Goud
  Afrikaans poësie Goud+
Stéphan Basson (gr. 8) Afrikaans poësie Goud
  Afrikaans prosa Goud+

 

Helderberg Kunswedstryd

Stéphan Basson (gr. 8) Afrikaans poësie Goud+
  Afrikaans prosa Goud+
Nina Mc Carthy (gr. 8)            Afrikaans poësie Cum Laude
Delia Meyer (gr. 8) Afrikaans poësie Goud+
Liezel Simon (gr. 8)               Afrikaans poësie Goud+
  English poetry Goud
Lindie Strömbeck (gr. 8)           Afrikaans poësie Goud+
  Afrikaans prosa Goud+
Esmarie Rudolph (gr. 9) Afrikaans prosa Goud
Gretchen Zwiegers (gr. 10) Afrikaans poësie Goud
  Afrikaans prosa Goud
Elaine Moolman (gr. 11) Afrikaans poësie Cum Laude
  Gedramatiseerde Prosa Goud+
  Karakterisering Goud+
Heleen vd Spuy (gr.11) Afrikaans poësie Cum Laude
Wesley van Emmenes (gr. 11) Afrikaans poësie Goud+
  Gedramatiseerde Prosa Cum laude
Elsabé Westraat (gr. 11) Afrikaans poësie Cum laude
Christine Fleischmann (gr. 12) English prose Goud
  English poetry Cum Laude
Stéphan Ulrich (gr. 12) Afrikaans poësie Cum Laude
  English poetry Cum Laude
  Afrikaans prosa Goud

Stéphan Ulrich, Christine Fleischmann en Elaine Moolman word aangewys as die beste woordkunstenaars in hul onderskeie afdelings.

Kontak ons

Tel: 021 853 1056
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Skakels

AWSUM

HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.

Arendenuus Nuusbrief

Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.

Suidooster Skoolkoerant

Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant

MySchool Aansoekvorm