Hiermee opregte dank aan ons 2020-Hoofborge. U volgehoue ondersteuning aan HS Strand word opreg waardeer. Dit sal hoog op prys gestel word as die ouers asseblief ook die borge sal ondersteun. Gaan besoek gerus hul webtuistes of facebook-blad of kontak ons Bemarker, Anso Kemp, vir verdere inligting.
ALGEMEEN
RUGBY
NETBAL
HOKKIE
KRIEKET
MUURBAL
TENNIS
ARENDERAAD
ATLETIEK
Ander maatskappye wat HS Strand ook gereeld ondersteun