Daar is 9 ouers genomineer vir die 7 posisies wat op die SBL vakant is. Ons maak hierdie jaar van ‘n elektroniese verkiesingsproses gebruik. U kan u selfoon of rekenaar gebruik om te stem. Die skool sal ook ‘n rekenaar by ontvangs beskikbaar stel waar u kan stem as u dit verkies. Die platform wat ons gebruik is Voting Crowd. U kan dit gratis aflaai.
Hieronder volg 3 skakels wat u verduidelik hoe om deur middel van Voting Crowd te stem en 3 skakels waar u die toep (App) kan aflaai.
- Video aan die ouers oor die verkiesing vir ‘n SBL
- Video oor hoe om Voting Crowd op ‘n rekenaar te gebruik
- Video oor hoe om die Voting Crowd toep te gebruik
Skakels na verskillende toep-winkels waar die toep gratis afgelaai kan word.