Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

Die Burger Jeugleierkonferensie

Baie geluk aan Ané Braasch wat verkies is om deel te wees van Die Burger se 61ste jeugleierkonferensie wat hierdie jaar van 6-12 Desember plaasvind. Ané is een van 50 ander jeugleiers uit die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap wat verkies is om die konferensie by te woon. Die tema vir die konferensie: Die jeug se inspraak in hulle toekoms.

 

 Mev. J Louw (Hoërskool Strand se Leerderleier-skakelonderwyser) is ook vir die vyfde jaar as groepfasiliteerder aangestel.

Kontak ons

Tel: 021 853 1056
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Skakels

AWSUM

HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.

Arendenuus Nuusbrief

Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.

Suidooster Skoolkoerant

Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant

MySchool Aansoekvorm

 

Aantal Besoekers

204706
Vandag15
Gister97
Afgelope week750
Afgelope maand4404
Sedert 2013204706