Tumelo Moremi is in die 2018 WP onder 18 Akademie-week rugbyspan opgeneem. Die 2018 Coca Cola Craven- en Akademieweek vind vanaf 8 - 14 Julie in die Paarl by Hoër Jongenskool Paarl plaas.
Baie geluk met hierdie merkwaardige prestasie, Thumelo. Die Arende-familie is baie trots op jou. Sterkte met die toernooi.