Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

Stroomop

Ons Arende was bevoorreg om op Vrydag 18 Mei twee unieke aktrises, Donnalee Roberts en Simoné Nortmann wat in die fliek, STROOMOP speel, te ontvang. Saam met hulle het Caroline Grace ook ‘n stukkie van haar grootword jare met ons gedeel.

Dit was ‘n besondere belewenis vir ons meisies wat baie opgewonde was oor die pryse wat hulle kon wen. ‘n Verder prys is die geleentheid wat geskep is om tydens die première saam met die aktrises van STROOMOP op die rooi tapyt te verskyn. Die fliek begin op 9 Augustus draai.

Baie dankie vir die inspirasie en die verhaal wat julle met ons gedeel het: ‘n verhaal van lewe en dood, vriendskap, selfontdekking, vergifnis en genesing.

Kontak ons

Tel: 021 853 1056
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Skakels

AWSUM

HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.

Arendenuus Nuusbrief

Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.

Suidooster Skoolkoerant

Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant

MySchool Aansoekvorm

 

Aantal Besoekers

168267
Vandag30
Gister92
Afgelope week854
Afgelope maand3129
Sedert 2013168267