Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

Nuutverkose Beheerliggaamlede 2021

Skoolbeheerliggaamverkiesing 2021

Daar is 9 ouers genomineer vir die 7 posisies wat op die SBL vakant is. Ons maak hierdie jaar van ‘n elektroniese verkiesingsproses gebruik. U kan u selfoon of rekenaar gebruik om te stem. Die skool sal ook ‘n rekenaar by ontvangs beskikbaar stel waar u kan stem as u dit verkies. Die platform wat ons gebruik is Voting Crowd. U kan dit gratis aflaai.

Hieronder volg 3 skakels wat u verduidelik hoe om deur middel van Voting Crowd te stem en 3 skakels waar u die toep (App) kan aflaai.

Skakels na verskillende toep-winkels waar die toep gratis afgelaai kan word.

Gr 12 Uitslae 2020

 

 97.5% slaagsyfer: 197 kandidate voltooi die eksamen.

  • 14 leerders behaal ‘n A-gemiddelde (7.1%)
  • 22 leerders behaal ‘n B-gemiddelde (11.2%)
  • 43 leerders behaal ‘n C-gemiddelde (21.8%)

192 kandidate verwerf die baccalaureus graad-. diploma – of hoër sertifikaatstudie (98.2%)

  • baccalaureus graadstudies           138 kandidate        (71.9%)
  • diploma                                      47 kandidate         (24.5%)
  • hoër sertifikaatstudie                   7 kandidate           (3.6%)

165 vakonderskeidings

Die volgende vakke presteer besonder goed:

Musiek 79.7%, Dramatiese Kunste 77.3%, Engels Huistaal 74.3%, Inligtingstegnologie 72%, Visuele Kins 70.3% en Ingenieursgrafika en –Ontwerp 68.1%,

Die volgende leerders behaal ‘n A-gemiddeld:

1.

Kimberley Katts

88.7%

7 onderskeidings

2.

Esterlie Maré

88%

7 onderskeidings

3.

Mieke van der Merwe

85.6%

7 onderskeidings

4.

Naylene Smit

85.3%

7 onderskeidings

4.

Anél Swart

85.3%

6 onderskeidings

6.

Adelle Haughton

85%

6 onderskeidings

7.

Ané Braasch

84.8%

8 onderskeidings

7.

Elrika van der Westhuizen

84.8%

7 onderskeidings

9.

Tara Kruger

83.7%

7 onderskeidings

10.

Bianka de Villiers

83.5%

5 onderskeidings

10.

Heidi Korb

83.5%

5 onderskeidings

12.

Jolene le Roux

82.8%

6 onderskeidings

13.

Jean-Luc Goosen

82.2%

6 onderskeidings

14.

Melissa Botha

81.7%

4 onderskeidings

Bladsy 1 van 17

Onder Konstruksie

Hierdie blad is tans onder konstruksie en sekere opdaterings mag beïnvloed word.

Kontak ons

Tel: 021 853 1056


Algemene Navrae

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 


Toelatings

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Skakels

AWSUM

HS Strand verskyn in die AWSUM-koerant wat in die Helderberg versprei word by alle Hoërskole en Laerskole wat daarin verskyn.

Arendenuus Nuusbrief

Hoërskool Strand se maandelikse nuusbrief.

Suidooster Skoolkoerant

Kwartaallikse aanlyn skoolkoerant

MySchool Aansoekvorm

 

Aantal Besoekers

249203
Vandag12
Gister29
Afgelope week148
Afgelope maand586
Sedert 2013249203